
Akademie
Goudkop is top akademies gesentreerde skool. Met ‘n toegewyde span onderwysers fokus ons op kritiese denke en probleemoplossing.

Sport
Ons skool bied ‘n wye verskeidenheid sportsoorte aan, wat spanwerk en liggaamlike ontwikkeling bevorder. Ontwikkel jou talent in ‘n gesonde en ondersteunende omgewing.

Kultuur
Deelneming aan kulturele aktiwiteite sluit musiek, drama en kuns in. Ons geloof in die waarde van kreatiwiteit dra by tot ‘n gebalanseerde opvoeding.
